611) vang die son 611) vang die son May 24, 2008 jaag die son in die laat nag drink die ys doudruppels vang die lewe se gee sit nuwe batterye in die blomme lig hulle koppe om die flou sonlig te groet God het ons Sy geel kraglig gestuur om ons siele te vars Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!