613) wakkerbly 613) wakkerbly May 24, 2008 ons het weggedryf oor ‘n afstand met rowwe see het ons probeer maar die skip gaan sink wat sonder anker is na middernag waai die westewind die skip sonder anker maai die rotse oorkant Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!