616) vraatvreet

616) vraatvreet

ek is vet
en oorgewig
laatnag storm ek
die silwer yskas
en vraatvreet

maar die honger
hierbinne
wil nie stil nie

maar nou
al 230 kg weet ek
die maat
wat ek soek
weeg net 55 kg

die honger sal bly

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz