618) laasnag se embrios

618) laasnag se embrios

skryf ek
die koue sluip
oor die gras
en stop teen die venster
die dreigend koue
haas my

voor die embrios vries
moet ek hul
lewe gee,
my pen gly
oor die blad

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz