619) gevat 619) gevat May 30, 2008 jy het lekker gesteel jou baas het vermoed maar ek het geweet jy het lekker geëet jy het lekker gedrink jou hart lewer longe en tong is nie meer so gesond jou gewete kla jou aan jy het gevat jy gaan nou betaal Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!