624) ster

624) ster

ek is
’n ster wat wandel
my lig is dof
ek sirkel
en dwaal

ek is nie
’n engel ster nie

my naam is
apollo 3
die donnerse Amerikaners
het my tot hier
opgeskiet

die hemel
is nog
baie ver
van hier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz