634) onderskat

634) onderskat

val ek op my gat
die gladblink vloer
het ek onderskat
ek moes geweet het

op 60
neem jy nie deel
aan ’n breakdance
kompetisie nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz