635) eensklaps

635) eensklaps

besef ek dat
die ligte nog brand
en die gordyne
nog oopgeskuif is

ek sweet rooi
die buurvrou
het my sekerlik
gesien
in my crossdressing
outfit

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz