637) die altyd meisie

637) die altyd meisie

ek sal altyd
lief wees vir jou
ek sal altyd
lekker kos maak
ek sal altyd
daar wees vir jou
het sy gesê
maar waarom
het sy altyd
haar rug
op my gekeer?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz