645) jou sonlag 645) jou sonlag June 6, 2008 jou bruin gebrand gesig lag wydoop langs die pad ek kyk weg die kar agter my kreukel my bumper die bliksemse groot ou klim uit sy kar hy is op pad na my Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!