646) lyftaal
ons praat nie
dieselfde taal nie
jy sit oorkant my
jy lag
jou wit tand wys
opgewonde dartelend
jou laag hals vertoon
jou skaterlag versprei
aandag trek jou
ek kyk jou stip
jou eens wegoop knieë
kruis
jou baas staan agter jou
jou lus geblus
ek kyk op my rolex
die aand is nog
jonk
Leave a Reply
Be the First to Comment!