ek het nooit gedink
ek sou dit kon sê nie
in die kroeg
is ek gebliksem
by die werk
het die baas
my gevloek
ek is gehaai jack
beroof, bevloek
bespoeg, belemmer
beboet, beduiwel
ek is gekruisig
na drie dae
kon ek eers opstaan
ken JY
my?
EK is JESUS
are YOU
A SURVIVOR?
Leave a Reply
Be the First to Comment!