649) galaxies full of poems

649) galaxies full of poems

ek gaan vir ewig
lewe
ek gaan die hemelruim
volskryf

die heelal
is nie
groot genoeg
vir al die boeke nie

die engele
lees graag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz