652) vlymskerp 652) vlymskerp June 8, 2008 hy staan gebukkend oor sy prooi die vlymskerp dolk in sy meshand die smeek hoor hy sien die trane die jarelange wraak sy kind ’n wrak die wraak nie soet hy voel die skop die .38 lood skeur deur sy bors hy hoor die helse gelag Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!