653) eiervrug
wortels, beet, aartappels
appels, lemoene, perskes
motors, telefoonpale
graf, grap, grof
tafel, lamp, radio
boot, duikboot, tenker
doos, margarine, tuna
dit is van die 142 000
woorde
wat ek nog nie
gebruik het nie
dan is daar nog
collins, die oxford
en die pharos
dig embrios
vir ’n leeftyd
Leave a Reply
Be the First to Comment!