656) spietkop bliksem

656) spietkop bliksem

ek ry rustig 160,
die melkwit wolke
steek skerp af
teen die blou hemel

skielik sien ek die ou
met die blinkswart helmet
wat lyk of hy haaik

bliksem dit is ’n spietkop
ek stop
klip spat
donker en dreigend
stap hy nader
lyk soos ’n bleddie rooimier
met die moerse groot sonbril

eee are you in a hurry sa
not really sê ek
joe haf exeeded
the spied limit sa

ek sê toe
i am verry sorry sa
i am on ma way
to a very impotant meeting
at ot tambo eee port

eee sê hy toe
en loer by my venster in
hy sien die tiervel
sitplek oortreksel

haaa ho sê hy
en kick start
sy motorbike
to a very important meeting

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz