658) Bagasie 658) Bagasie June 10, 2008 soos ’n vuurpyl opstyg die melkweg inskiet die ketting aan my enkel ruk my terug moedeloos kyk ek om my tas vol bagasie ruk my terug ek kan nie lewe nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!