659) ons kan roomys eet 659) ons kan roomys eet June 10, 2008 rooi koeldrank drink naknieks eet worsrolletjies en pannekoek vreet die nar koggel en lag ons fortuin laat vertel sommer bullshit dans op maat van vrolik musiek arena perde ry sweefstok gryp die leeus vryf want ons kan en mag die lewe geniet Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!