663) soos ’n komeet

663) soos ’n komeet

ek kan nie
van baan
verander nie

ons paaie kruis
vir ’n oomblik

dit kan ook
jare wees
maar soos
dit moet wees

moet ek wegskeur
van my reis
na die ewigheid

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz