666) teen die oranje

666) teen die oranje

van die vroegmore
staan die groot
ou bome
en bewe

hul dennenaalde
beweeg effens
is dit bewe

of die wind
se lewe

hulle bid

VADER

laat die byle
tog nie vandag
kom nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz