667) hou woord

667) hou woord

dit is vroegdag
die dag
het nog nie
gebreek nie

die son wys
flou oranje
op die horison

’n belofte
van ’n nuwe dag

die son is nie
’n mens nie

die son
hou woord

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz