685) wanneer jy lag

685) wanneer jy lag

skyn die son
in my lewe
ek sien weer die blomme
die bome

alles wat lewe

maar as jy huil
pak die donker wolke
tot jou trane reën

en die reënboog
my vertel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz