686) sonmiddag slapie? 686) sonmiddag slapie? June 16, 2008 die flou winter sonnetjie is op pad bed toe ’n koue winterbed vir mensekind ek maak die blinders oop en vir nog ’n uur stu ek die koud maar laatnag oorrompel die koue my ek bibber alleen en vou my kussing Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!