690) versoeking

690) versoeking

met alle respek
u troef my nou te ver
u lei my nie na groen waters
waar daar rus is nie
u verkwik nie my siel nie

u laat toe dat die satan
my versoek
om toe te sien dat die satan
die een wat u aan my
gegee het folter

soos maria verwag sy
’n kind wat u
aan haar gegee het
as u ’n GOD van genade is
sal u haar verlos
en aan haar vrede gee

VADER as u haar nie verlos
sal ek intree en my siel
vir die satan gee
as dit U wil is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz