694) Haar snik skeur deur my

694) Haar snik skeur deur my

jy lê bondelkie op die bed
toe ek by die huis kom

jy wil my nie oog nie

was die bliksem hier? vra ek
haar snik gaan oor
na gehuil

ek bid Vader laat dit
wat oor haar
gekom het

nie verder gaan nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz