703) die tydstelers 703) die tydstelers June 19, 2008 sluip in ons lewens in skater en dop maar as jy eers warm gevry is steel hulle jou tyd jou geluk suig jou uit dikgevreet zoem hulle dragtig weg jou lewensbloed jou lewenstyd ’n deel lewe gesteel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!