706) die slang wat lag 706) die slang wat lag June 20, 2008 het my bekoor my betoor sy sluip woorde het my gesus sy glasoog se geblink het my geblind ek het uitgebreek die fetus langs my hart het vrygebreek Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!