714) dit was goed gewees 714) dit was goed gewees June 20, 2008 die tydjie wat ons kon saam doen die tydjie wat ons saam kon sonneblom die son het oral geskyn selfs tot in die donkerste hoekie ons kon mekaar altyd sien die bliksemstraal het geslaan die geel blare verstrooi die bliksemstraal se naam was dave Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!