715) net soms 715) net soms June 20, 2008 dink ek aan jou stir jy my binneste want dit is seer elke keer elke keer ril my liggaam ek besef nou soos jy my hoe ek jou begeer het beseer het die dag die dag toe ek gesê het vir altyd toe ek gesê het daar is ’n ander Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!