728) gister se more .C 728) gister se more .C June 24, 2008 gister het ek gedink daar is geen more nie van vanoggend toe die dag breek vertel die tarentale my dit is ’n wonderlike dag en jaag mekaar op die golf baan ek voel die dag warm strale warm my hart die son sal weer skyn Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!