732) waarom bel jy my … 732) waarom bel jy my … June 24, 2008 ek het geweet dit is jy jou sagblaas asem ken ek dit het oor my wang geblaas toe jy eens teen my skouer gelê het Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!