740) ons moet die lewe leef 740) ons moet die lewe leef June 24, 2008 die kaarte uitgedeel moet ons bluf of eerlik wees eerlik sneuwel dikwels maar die lewe gaan oor eerlik jy kan jouself nie bluf nie dit weet ons almal want laatnag huil ons almal Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!