743) eeeeTHOMILELETEEbaMAMA
ek kan nie meer so goed lees nie
die padkaart is verkeerd
beyers naude is nie meer daar nie
die naam op die bord
EEEETHOMiLELETEEBAMAMA
is te lank om te verstaan
ek ry voort
en kom weer by die beginpunt
nuwe suid afrika
EEEE THOMI LELE TEEBA MAMA
waarheen is ek op pad
verdwaal
in my moer
Leave a Reply
Be the First to Comment!