744) sy verneuk my

744) sy verneuk my

elke aand is sy laat
oortyd gewerk sê sy
ek kook die kos

wag by die huis
sy kom dronkasem
tuis
parfuum net gespuit

in die bed koud sy my
ek is nie meer man
die volgende aand
bestel ek
kentucky

sy kom dronkasem
by die huis
en sê

i love kentucky
my haan
ek is so deurmekaar

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz