746) gister se more d 746) gister se more d June 26, 2008 gister was die satan nog baas ek was snotneus van al die huil maar vandag is gister se more God hou woord hy kleur die hemel met sy kwas ’n paar druppels geluk val op my hoe groot is U ek kan weer deel vir peer en aap Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!