755) die gemakgat
met die grootbek
praat so lekker
voor die kamera
sy kyk tv hy lyk
nog net so sjarmant
soos toe hy haar verlei het
sy seuntjie sit op haar skoot
sy pappa is in die hemel
sê sy vir hom
sy weet nie
daar is nog
twee mammas
met seuntjies
op die skote
wat na hul
tv pappa
kyk nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!