762) jy moet net weet

762) jy moet net weet

jy het my hart gebreek
jy was dit nie werd nie

maar jy weet nie
dat ek elke dag
oefen

in die slagpale

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz