764) Hel Skildery

764) Hel Skildery

die satan troef my
ek het in sy
troebel oog gekyk

en die hel
skildery
gesien

die pyn die smart
kon hy nie sprei nie,

met die kruisboek
in my hand
sê ek

wyk satan!

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz