766) ek pendel van a tot …

766) ek pendel van a tot …

Z
die letters tussen A en Z
skryf ek

die pendelum
sleep my
na dood
vrees en bloed

geluk en liefde swaai verby
is dit al
wat oorbly

die pendelum
swaai van
A tot Z

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz