771) as jou
knie
eers eelte op het
sê GOD,
dan sal EK
eers opkyk
wie is jy lastige vlieg
wat my aanhou
verpes
daar is meer belangrik
as jy
ek kyk op en sê my GOD
mag ek ook voor u buig
met my stof stem getuig
hoe groot is U
U ken my saak ek lê
dit voor u om te besleg
ek weet my lewe was sleg
maar in u kruisboek
het U gesê
bring jou sonde
jou skuld
jou wroeging
gee dit vir my seun
JESUS
HY koop jou sondes
en jy kry
die ewige lewe
Leave a Reply
Be the First to Comment!