772) your’e my kind of girl 772) your’e my kind of girl June 29, 2008 het ek vir haar gesê jy het opkrul teen my gelê die winter sonnetjie het my warmte aan jou gegee warmer as die winterson jy het sagoog na my gekyk en gesê jy is my lief ek het vir jou gesê your’e my kind of girl Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!