773) hy huil soos ’n maanlig hond

773) hy huil soos ’n maanlig hond

die huil van die pool hond
is vreeswekkend
as jy klein op die ysvlak loop

die brul van die bosveld leeu
stol die bloed
die jakkals se tjank is lastig

my hond se blaf
roep vir stap

omdat jy ’n tjankbalie is
het sy my gekies

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz