785) hol geslaap kussing 785) hol geslaap kussing July 4, 2008 ’n onwelriekende kussing geel vlekke veel geslaap op strepe kwyl van ’n ou man ek sien verwerping pyn hy het vergeet waar die toilet is en pis op die kussing in die nag kan hy ruik waar hy is Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!