786) bloedstreep kussing

786) bloedstreep kussing

hierdie kussing
het ’n vinger bloedstreep

sy was ’n maagd

nog 4 ure gelede gewees
haar suster se ou
was vanaand hier
hulle was alleen

sy het hom vertrou
sy voel die seer
haar bloednat hand

smeer sy af
aan die kussing
daar is nou ’n tweede bloedstreep
haar hand voel weer

liewe jesus

ek bloei dood

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz