787) Olietjies
3 in een gebruik ons
vir die deur wat kraak
20-w50 vir die enjin wat raas
bardahl vir die enjin wat rook
maar vir ons wat rook
kom die pyn eers oor dertig jaar
ons is jonk
ons is sterk
die olie kan ook help
vir al wat kraak
f off se ek
ek gebruik
platinium glide
dit vat jou hemel
maar nie hel
Leave a Reply
Be the First to Comment!