792) vandag

792) vandag

ek sit in die klein kerkie
die harde bank vertel

van die kruistog pad
die ween die lyding
bloed gestort

ek kniel en vra
my GOD waarom

kan ’n duisend
nie

op hierdie bank
kniel nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz