794) kan dit so maklik wees

794) kan dit so maklik wees

om na al die jare
die bande te breek

na die soveelste keer
het jy met cheep parfuum
by die huis gekom

dit is genoeg
ek pluk my 2 karaat ring
en gooi dit in die swembad

ek kan dit uitduik
en omruil vir een karaat

my nuwe lief
is maar arm

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz