795) ek het jou nie alles vertel nie

795) ek het jou nie alles vertel nie

ek wil nie hê
sy moet jou drop nie
sê my blou oog blond
vriendin

daarom het ek
saam met hom gaan eet

net om hom
te vertel
dat
ons twee

maatjies is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz