796) jy wil my vertel 796) jy wil my vertel July 6, 2008 jy sit daar snotneus traanoog op die bank jy wil my vertel als is nie verby dit is amper lente as die bloeisels uitspruit sal jy weer die mooi in my sien ek het nou griep Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!