798) die wilde loot

798) die wilde loot

sy pa het gesê
jy is ’n wilde loot

in die wingerd
het hy gestap
sy is ’n wilde loot
het hy gesien

hul het vrug gedra

vandag is daar
ses wilde lote

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz